0   0 Likes

Bloemfontein Bid & Buy - Auction

Bloemfontein Bid & Buy - Auction

Location

Kimberley South Africa 8301

Contact Info

  • +27-0842422220  

About Business

PLEASE READ THE RULES OF THE PAGE FIRST!
It's quite straight forward. Bloemfontein Bid & Buy is essentially an auction site.
You see something you like, and you post a bid for it, (make an offer).
The seller then sells the item to the highest bidder.
Alternatively, most items on the site also have a "fixed price" option which you can use to simply buy the item outright if you think the price is already fair, and thus you by-pass the auction process.

When you bid on a item you must be able to pay for the item once the bid is awarded.

When you bid you must give the price and you telephone number e.g R190 - 083 000 0000

We charge 10% commission on the final selling price.

The amount must be paid into our account with in 48 hours.

Just inbox us your item, minimum selling price and "fixed price" contact telephone number and the time it should expire and we will post it for you!

ALLE NUWE LEDE LEES EERS HIER ASB.!!!

Hierdie groep is vir diegene wat graag iets wil verkoop, maar nie seker is wat dit werd is nie.

Reëls vir die groep:
1. Geen pryse word deur die verkoper verskaf nie. (Minimum aanvaarbare bedrag mag wel genoem word.)
2. Moet nie iets lys as jy dit nie regtig wil verkoop nie
3. Moet nie 'n offer maak as jy nie wil koop nie.
4. Moet nie belaglike offers maak nie - ons wil nie van mekaar af steel nie.
5. Hierdie is nie 'n "Waardasie-groep" nie!
6. Ons vra 10% kommissie van die verkoper op items sou dit verkoop word. So bring die bedrag dalk in berekening by jou minimum bod.
7. Voel vry om ook die item op ons Bloemfontein Bid & Buy Auction blad te plaas. .

Admin behou die reg om lede te blok wat nie by die reëls hou nie.
Admin aanvaar geen aanspreeklikheid vir aksies of uitlatings deur enige gebruiker van hierdie groep nie.
*Neem kennis dat meeste items op meer as een groep, bladsy of webtuiste geadverteer word.
Wanneer jy dus ‘n offer gemaak het op ‘n item, en die verkoper nie binne redelike tyd reageer nie, mag dit wees dat die item reeds verkoop is op ‘n ander blad / webtuiste, of dat die offer dalk nie aanvaar is nie.
Stuur gerus 'n boodskap aan die adverteerder om te bevestig.

*Verkopers / Adverteerders:

Plaas ‘n “comment” wat meld dat die item verkoop is, of dan dat die laaste offer gemaak nie aanvaar is nie.
*Kopers / Belangstellendes: Hou asb in gedagte dat geen verkopers / adverteerders onder enige kontraktuele verpligting is om die laaste aanbod gemaak, te aanvaar nie.
*Admin vertrou egter dat adverteerders nie hier is om ander se tyd te mors nie – sou daar ‘n patroon “tydmors” in enige adverteerder se posts wees, sal dit bespreek word en mag die admin besluit om geen verdere advertensies van die betrokke party toe te laat nie.
*HET JY DALK JOU POST / OFFER "VERLOOR"??? Op die rekenaar, kliek op die "vergrootglasie" regs bo-aan die bladsy (waar staan “search in this group”) en tik jou naam daar in die blokkie, en siedaar, al jou posts / offers / comments verskyn weer!! Item te koop:

Onthou om n' foto van die eintlike item op te sit Noem die kondisie van die item(s)
Noem die ouderdom van die item(s)
Area is van uiterste belang
Aflewering of afhaal prosedure
Rede hoekom jy wil verkoop as jy dink dit is van belang

Dankie vir julle bydrae tot die groep!!


Also listed under




Product Section
Offer Section
Faq Section
Menus
Tweets
Facebook Page


Is this your business? Claim it now.

Make sure your information is up to date.




Get The Pitnit App

See contact information and photos of nearby businesses and bookmark your favorite places on the go


Listings On Pitnit In Numbers

Countries

Cities

Businesses Listed

Pitnit Social Features


Share Latest Updates with Friends

Instantly connect, share and communicate with all of your friends, and get discovered online.

Connect with Friends & Businesses

Easily stay connected with your friends and favourite businesses using a common chat interface on Pitnit.

Get Reviews and Recommendations

Make informed purchasing decisions based on reliable reviews and recommendations through your circle of friends.

Manage Everything At One Place

Manage all your social and professional contacts, albums, groups, events and favourite businesses at one place.

Discover Products, Offers & Discounts

Make informed and better purchasing decisions by knowing detailed information about products, services, offers and discounts.