0   0 Likes

Bee-ing Creative

Bee-ing Creative

Location

8 Harrierstreet Rooihuiskraal Centurion South Africa 0158

Opening Hours

Contact Info


About Business

Om ‘n suksesvolle dekor skema te skep, is nie alleen ‘n kwessie van geld nie, maar die geheim lê in verbeelding en vindingrykheid. ‘n Algemene fout wat gemaak word, is om te dink dat ‘n mens slegs met kosbare meubels en toebehore ‘n suksesvolle huisverfraaiing kan hê. Die geheim lê egter daarin om die beste te maak met wat jy het, nuwe aankope fyn te beplan en die algemene kunsbegingsels en reëls toe te pas.

Daar is egter min mense wat die natuurlike flair het om sonder enige kennis of hulp ‘n vertrek suksesvol te beplan en te meubileer. As binneversierder sal ek u meubels op die beste manier moontlik rangskik en u huis gemaklik laat voel met ‘n eie individuele styl wat u persoonlikheid weespieël. As die basiese raamwerk van u tuiste reg is, kan die gewenste atmosfeer geskep word deur die manier waarop voorwerpe gebruik word en die samestelling van kleure, teksture, skilderye, ornamente ensomeer.

Met jare se praktiese ondervinding van dekoratiewe verfwerk, kan ons jou mure en meubels omtower sodat dit 'n heel nuwe atmosfeer skep. Ons verf mure, meubels en sommer alles wat voorkom. Ons bied ook klasse aan in muur verftegnieke asook Chalk paint klasse.
Indien jy 'n veilige plek soek om 'n bruidstee, ooievaarstee ens soek, tesame met 'n praatjie oor binneversiering of 'n chalk paint klas, kontak ons gerus


Also listed under




Product Section
Offer Section
Faq Section
Menus
Tweets
Facebook Page


Is this your business? Claim it now.

Make sure your information is up to date.




Get The Pitnit App

See contact information and photos of nearby businesses and bookmark your favorite places on the go


Listings On Pitnit In Numbers

Countries

Cities

Businesses Listed

Pitnit Social Features


Share Latest Updates with Friends

Instantly connect, share and communicate with all of your friends, and get discovered online.

Connect with Friends & Businesses

Easily stay connected with your friends and favourite businesses using a common chat interface on Pitnit.

Get Reviews and Recommendations

Make informed purchasing decisions based on reliable reviews and recommendations through your circle of friends.

Manage Everything At One Place

Manage all your social and professional contacts, albums, groups, events and favourite businesses at one place.

Discover Products, Offers & Discounts

Make informed and better purchasing decisions by knowing detailed information about products, services, offers and discounts.